Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het met Moshe en Aharon in die land van Mitzrayim gepraat en gesê:

2. “Hierdie maand sal vir julle die begin van die maande wees; dit sal vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.

3. Praat met die hele vergadering van Yisra’el en sê: Op die tiende van hierdie maand sal elke man vir homself, volgens die huis van sy vader, ’n lam vat. ’n Lam vir elke huishouding.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12