Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Farao se diensknegte vra vir hom: “Hoe lank sal die man vir ons ’n strik wees? Laat die manne gaan dat hulle יהוה, hulle God, kan dien. Weet u nog nie dat Mitzrayim vernietig is nie?”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:7 in konteks