Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה laat die wind omswaai in ’n baie sterk westewind, wat die sprinkane weggevat en hulle in die Rooisee gedryf het. Daar het nie een sprinkaan in die hele gebied van Mitzrayim oorgebly nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:19 in konteks