Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 1:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Yosef, al sy broers en daardie hele geslag is dood.

7. Die kinders van Yisra’el was vrugbaar en het uitermate vermeerder, hulle het buitengewoon baie geword en hulle het die land gevul.

8. Daar het ’n nuwe koning oor Mitzrayim opgestaan wat Yosef nie geken het nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 1