Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nie ter wille van jou onpartydige opregtheid of die opregtheid van jou wil, emosie en verstand kom jy in om hulle land te besit nie, maar weens die boosheid van hierdie nasies dat יהוה, jou God, hulle voor jou uit verdryf om sodoende die eed te vervul wat יהוה tot jou vaders, Avraham, Yitz’gak en Ya’akov, gesweer het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:5 in konteks