Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:28-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. sodat die land waaruit U ons gelei het, nie kan sê: ‘Omdat יהוה nie in staat was om hulle in die land wat Hy hulle beloof het in te bring nie en omdat Hy hulle haat, het Hy hulle uitgelei om hulle in die wildernis dood te maak,’ nie.

29. Nogtans is hulle U volk en U erfenis wat U deur U groot krag en U uitgestrekte arm uitgelei het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9