Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het julle sonde, die kalf wat julle gemaak het, gevat en dit met vuur verbrand, dit stukkend gestamp en fyn gemaal totdat dit so fyn soos stof was en dié stof het ek in die stroom gegooi, wat van die berg afkom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:21 in konteks