Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en יהוה het vir my die twee kliptafels gegee wat geskryf is met die vinger van God en waarop al die woorde was, wat יהוה op die berg, uit die vuur, met julle gepraat het, op die dag van die bymekaarkoms.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:10 in konteks