Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar omdat יהוה julle liefhet en die eed gehou het wat Hy tot julle vaders gesweer het, het יהוה julle met ’n sterk hand uitgelei en julle bevry uit die huis van slawerny, uit die hand van Farao, die koning van Mitzrayim.Ps 103:18; Yog 14:15; Yog 15:14

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:8 in konteks