Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sal ook hulle konings in jou hand oorgee en jy sal hulle naam onder die hemel laat verdwyn. Geen man sal teen jou kan staan totdat jy hulle vernietig het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:24 in konteks