Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Hy sal jou liefhê en jou seën en jou vermenigvuldig; Hy sal ook die vrug van jou baarmoeder en die vrug van jou land seën, jou graan, jou nuwe wyn en jou olie, die aanteel van jou beeste en die vermeerdering van jou kleinvee, in die land wat Hy aan jou vaders gesweer het om vir jou te gee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:13 in konteks