Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer יהוה, jou God, jou inbring in die land waarheen jy gaan, om dit te besit en Hy baie nasies voor jou uitgegooi het: die Hettiete, Girgashiete, Emoriete, Kena’aniete, P’riziete, Hiviete en Y’vusiete, sewe (7) nasies, groter en magtiger as jy

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:1 in konteks