Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die opdragte, die reëls en die wette wat יהוה, julle God, my beveel het om julle te leer sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek, om dit te besit;

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:1 in konteks