Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In dié tyd het ek tussen יהוה en julle gestaan om aan julle die boodskap van יהוה bekend te maak, want julle was bang as gevolg van die vuur en het nie op die berg opgegaan nie. Hy het gesê:

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:5 in konteks