Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie woorde het יהוה tot julle hele vergadering op die berg, uit die vuur, die wolk en die dik duisternis met ’n groot stem gepraat en Hy het niks verder bygevoeg nie. Hy het dit op twee kliptafels geskryf en dit vir my gegee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:22 in konteks