Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Eer jou vader en jou moeder soos יהוה, jou God, jou beveel het sodat jou dae verleng mag word en dat dit met jou goed mag gaan in die land wat יהוה, jou God, aan jou gee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:16 in konteks