Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die sewende dag is ’n Shabbat van יהוה, jou God; dan mag jy géén besigheid doen nie; nie jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou os of jou donkie of enige van jou beeste, of die besoeker wat by jou bly nie sodat jou dienskneg en jou diensmaagd kan rus saam met jou.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:14 in konteks