Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Moshe het die hele Yisra’el laat roep en vir hulle gesê: “Luister, Yisra’el, na die reëls en die wette wat ek vandag voor julle ore uitspreek sodat julle dit moet leer en dit sorgvuldig moet doen.

2. יהוה, ons God, het by Horev met ons ’n verbond gesluit.

3. יהוה het nie hierdie verbond met ons vaders gesluit nie, maar met ons, met almal van ons wat vandag hier lewe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5