Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan roep ek die hemele en die aarde vandag as getuies teen julle dat julle sekerlik gou vernietig sal word uit die land, waarheen julle oor die Yarden trek, om dit in besit te neem. Julle sal nie lank daarop lewe nie, maar sal vernietig word tot uitwissing.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:26 in konteks