Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 34:10-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Sedert daardie tyd, het daar geen profeet soos Moshe, in Yisra’el opgestaan, vir wie יהוה van gesig tot gesig geken het nie,

11. vir al die tekens en wonders wat יהוה hom gestuur het om in die land van Mitzrayim aan Farao en aan al sy dienaars en sy hele land te doen

12. en vir al die magtige krag en al die groot, verskriklike dade wat Moshe voor die oë van die hele Yisra’el gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 34