Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Inderdaad, Hy het in hulle behoeftes voorsien en hulle geliefd gemaak onder die nasies. Hy het al Sy afgesonderdes geseën en hulle het naby, in U voetspore, gevolg; elkeen het U boodskappe ontvang.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:3 in konteks