Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Van Binyamin het hy gesê: “Mag die een waarvoor יהוה lief is, veilig by Hom loop, wat die hele dag ’n skild om hom sit en woon tussen Sy skouers.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:12 in konteks