Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. יהוה sal met hulle doen soos Hy met Sigon en met `Og, die konings van die Emoriete en met hulle land gedoen het, toe Hy hulle vernietig het.

5. יהוה sal hulle voor julle oorgee en julle moet met hulle doen volgens al die opdragte wat ek julle beveel het.Deut 4:31; Heb 13:5

6. Wees onveranderlik sterk en dapper; moenie vir hulle bang wees of bewe nie, want יהוה, jou God, is die Een wat saam met jou gaan; Hy sal jou nie in die steek laat of jou verlaat nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31