Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Dit het gebeur toe Moshe die woorde van hierdie wet klaar in ’n boek geskryf het totdat hulle volledig was,

25. dat Moshe die Leviete, wat die verbondsark van יהוה gedra het, bevel gegee en gesê het:

26. “Vat hierdie boek van die wet en sit dit langs die verbondsark van יהוה, julle God sodat dit daar kan bly as ’n getuie teen jou,

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31