Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal dit gebeur dat, wanneer baie booshede en moeilikhede oor hulle kom, hierdie lied voor hulle sal getuig as ’n getuie, want dit sal nie vergeet word op die lippe van hulle nageslag nie, want Ek ken hulle bedoeling, wat hulle vandag ontwikkel, voordat Ek hulle ingebring het in die land wat Ek met ’n eed beloof het.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:21 in konteks