Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal My woede op dié dag teen hulle aan die brand gesteek word en Ek sal hulle verlaat en My gesig vir hulle wegsteek en hulle sal verteer word en baie booshede en moeilikhede sal oor hulle kom sodat hulle op dié dag sal sê: ‘Is dit nie omdat ons God nie tussen ons is dat hierdie booshede oor ons gekom het nie?’,Yeg 20; Yeg 39:23-24

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:17 in konteks