Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het יהוה vir Moshe gesê: “Let op, die tyd vir jou om te sterf is naby; roep vir Y’hoshua en meld julleself aan by die Tent van Ontmoeting sodat Ek hom kan aanstel.” Moshe en Y’hoshua het gegaan en hulleself gaan aanmeld by die Tent van Ontmoeting.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:14 in konteks