Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat die volk bymekaarkom, die manne, die vroue, die kinders en die vreemdeling wat in jou dorpe is sodat hulle kan hoor, kan leer en יהוה, julle God, respekvol kan vrees en wees versigtig om al die woorde van hierdie wet te hou.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:12 in konteks