Deuteronomium 31:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
1. Moshe het gegaan en hierdie woorde met die hele Yisra’el gedeel
2. en vir hulle gesê: “Ek is vandag honderd-en-twintig jaar oud; ek is nie langer in staat om te kom of te gaan nie en יהוה het vir my gesê: ‘Jy sal nie oor hierdie Yarden gaan nie.’