Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het nie daarvan geëet terwyl ek rou nie of enige daarvan verwyder terwyl ek onrein was nie of enige daarvan aan ’n dooie geoffer nie. Ek het na die stem van יהוה, my God, geluister; ek het gedoen volgens alles wat U my beveel het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:14 in konteks