Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Staan op, vertrek en gaan deur die Arnonvallei. Let op, Ek het Sigon, die koning van Heshbon, die Emoriet en sy land in jou hand gegee. Begin om dit in besit te neem en begeef jou in oorlog teen hom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:24 in konteks