Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en wanneer jy naby die seuns van `Ammon kom, moenie vyandigheid teenoor hulle wys of in stryd met hulle gaan nie, want Ek sal niks van die seuns van `Ammon se land vir jou as besitting gee nie omdat Ek dit aan die seuns van Lot as besitting gegee het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:19 in konteks