Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 17:19-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. en dit moet by hom wees, hy moet al die dae van sy lewe daaruit lees dat hy kan leer om יהוה, sy God, respekvol te vrees deur al die woorde van hierdie wet en hierdie reëls versigtig te doen1 Tim 3:6

20. sodat sy verstand, wil en emosie nie opgelig word bo sy broers nie en hy van die opdragte nie regs of links afdraai nie sodat hy en sy seuns lank mag voortbestaan in sy koninkryk, binne Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 17