Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 17:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die man wat voorbarig optree deur nie te luister na die priester, wat staan om daar voor יהוה, jou God, te dien, of na die regter, nie; dié man moet sterf. So moet jy dan die bose uit Yisra’el uitroei.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 17

Kyk Deuteronomium 17:12 in konteks