Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wees versigtig dat daar in jou verstand, wil en emosie geen slegte gedagte is nie en sê: ‘Die sewende jaar, die jaar van kwytskelding, is naby’ en met ’n bose oog na jou broer kyk (suinig wees) en hom niks gee nie; dan mag hy teen jou na יהוה uitroep en dit sal ’n sonde in jou wees.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:9 in konteks