Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Aan die einde van elke sewe jaar moet jy ’n kwytskelding van skuld laat plaasvind.

2. Dit is hoe die kwytskelding plaasvind: elke skuldeiser moet dit wat hy aan sy naaste geleen het, kwytskeld; hy moet sy naaste en sy broer nie aanmaan nie, want dit is aangekondig as die kwytskelding van יהוה.

3. Jy mag dit van ’n buitelander aanmaan, maar wat by jou broer is, moet jou hand kwytskeld.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15