Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Leviet, omdat hy geen deel of erfenis saam met jou het nie, die besoeker, die wees en die weduwee wat in jou dorp is, moet kom en hulle moet eet en versadig word sodat יהוה, jou God, jou kan seën in al die werk van jou hand wat jy doen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:29 in konteks