Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dié profeet of dié man wat drome droom, moet doodgemaak word, want hy het rebellie verkondig teen יהוה, julle God, wat julle uit die land van Mitzrayim uitgebring en jou uit die huis van slawerny losgekoop het, om jou van die pad af te verlei waarop יהוה, jou God, jou beveel het om te loop. So moet jy die boosheid uit jou midde verwyder.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:5 in konteks