Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan moet jy nie luister na die woorde van dié profeet of na dié man wat drome droom nie, want יהוה, julle God, toets julle om te weet of julle יהוה, julle God, liefhet met julle hele verstand, wil en emosie en met julle hele gees en lewe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:3 in konteks