Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As die plek wat יהוה, jou God, sal kies om Sy Naam (Karakter en Outoriteit) te vestig, te ver van jou af is, dan mag jy van jou beeste en jou kleinvee slag wat יהוה jou gee, soos ek jou beveel het en jy mag in jou poorte eet soveel as jy begeer;

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:21 in konteks