Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar jy moet dit eet voor die Teenwoordigheid van יהוה, jou God, op die plek wat יהוה, jou God, sal kies, jy, jou seun, jou dogter, jou slaaf, jou slavin en die Leviet wat in jou poorte is en jy moet vol vreugde wees voor die Teenwoordigheid van יהוה, jou God, in al jou ondernemings.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:18 in konteks