Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag egter binne jou poorte slag en vleis eet, net soos jy begeer, volgens die seën wat יהוה, jou God, jou gegee het; die onreine en die reine mag daarvan eet, net soos van die rooibok (gasel) en die takbok.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:15 in konteks