Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet julle verheug voor die Teenwoordigheid van יהוה, julle God, julle, julle seuns, julle dogters, julle slawe, julle slavinne en die Leviet, wat in julle poorte is, want hy het geen deel of erfenis saam met julle nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:12 in konteks