Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal die plek waar יהוה, julle God, sal uitkies om Sy Naam (Karakter en Outoriteit) te vestig, daar wees. Daarheen moet julle alles bring wat ek julle beveel: julle brandoffers, julle slagoffers, julle tiendes, die bydraes van julle hand en al julle spesiale offers wat julle aan יהוה as gelofte gee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:11 in konteks