Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:30-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Lê hulle nie oorkant die Yarden, aan die westekant, by die sonsondergang, in die land van die Kena’aniete wat in die Vlakte (Aravah) woon, teenoor Gilgal, naby die eike van Moreh nie?

31. Julle is op die punt om oor die Yarden te trek om die land wat יהוה, julle God, aan julle gee in besit te gaan neem en julle sal dit besit en daarin woon.2 Kro 7:14

32. Julle moet versigtig wees om al die reëls en die wette wat ek julle vandag gee, na te kom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11