Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 11:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. daarom moet jy יהוה, jou God, liefhê en altyd Sy bevele, Sy reëls, Sy wette en Sy opdragte uitvoer.

2. Weet vandag dat ek nie met julle seuns praat wat nie die dissipline van יהוה, julle God, geken en gesien het nie: Sy grootheid, Sy kragtige hand, Sy uitgestrekte arm,

3. Sy tekens en Sy dade wat Hy in Mitzrayim gedoen het aan Farao, die koning van Mitzrayim en aan sy hele land;

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 11