Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 10:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie tyd het יהוה die stam van Levi afgesonder om die ark van die verbond van יהוה te dra, om voor die Teenwoordigheid van יהוה in Sy diens te staan en in Sy Naam (Karakter en Outoriteit) te seën tot vandag toe;

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 10

Kyk Deuteronomium 10:8 in konteks