Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Draai en vertrek na die bergland van die Emoriete en na al hulle aangrensende plekke in die vlakte, in die berge, in die laaglande, in die Negev (Suidland) en aan die seekus, na die land van die Kena’aniete en die L’vanon, tot by die groot rivier, die Eufraatrivier.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:7 in konteks