Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe antwoord julle en sê vir my: ‘Ons het teen יהוה gesondig; ons sal opgaan en gaan veg, net soos יהוה, ons God, ons beveel het.’ Elkeen het sy oorlogswapens aangegord en dit as maklik beskou om in die bergland op te gaan

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:41 in konteks