Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Meer nog, julle kleintjies en julle seuns, van wie julle gesê het: ‘Hulle sal ’n buit word,’ wat vandag geen kennis van goed of kwaad het nie, húlle sal daar ingaan, aan hulle sal Ek dit gee en húlle sal dit in besit neem,

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:39 in konteks